)

You are sponsoring

Liggie Skuts beïndruk

Verskeie skuts van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanaf 29 September tot 4 Oktober 2018 aan die SA Skole Skiet Kampioenskappe deelgeneem.  Die Ligbron-skuts het goeie plekke behaal.…