)

You are sponsoring

Liggie Graad 10’s geniet kamp

Die Graad 10 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het vanaf Donderdag tot Saterdag, 11 tot 13 Oktober 2018 , hulle jaarlikse kamp by Silwer Water Game Lodge bygewoon. …