)

You are sponsoring

Leeuwenhof Akademie Laerskool: Snuitersimfonie

Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het vanjaar die twaalfde Snuitersimfonie-konsert aangebied. Dit is ‘n jaarlikse hoogtepunt die skool waar die Jewish Guild Orchestra hulle vermaak met pragtige klassieke musiek. Leeuwenhof se talentvolle…