)

You are sponsoring

Laerskool Outeniqua leerder genooi na George Eisteddfod Feeskonsert

Henco Bester, graad 7-leerder aan Laerskool Outeniqua, George, is uitgenooi na die George Eisteddfod Feeskonsert. Hy het die monoloog “Generation Gap” gedoen en het die aand op ‘n hoë noot afgesluit…