)

You are sponsoring

Hoërskool Outeniqua leerder gekies vir o/18 SA Netbal Toerspan na Australië

Michelle Groves, ‘n matriek leerder van Hoërskool Outeniqua in George en tans Outeniqua se 1ste netbalspan senter, is oppad Australië toe. Michelle verteenwoordig die o/18 SA netbalspan. Die span vertrek…