)

You are sponsoring

HOËRSKOOL Punt WISH-PROJEK

Hoërskool Punt in Mosselbaai se WISH-projek het vroeër vanjaar begin.  Dit beteken eintlik WEES IEMAND SE HELD! ‘n Paar van die Wish-leerders het op 11 Mei 2018 die Môreson-kinderhuis besoek…