)

You are sponsoring

Schools That Rock gesels met Karla Bruwer, Hoofdogter van Hoërskool Robertson

SchoolsThat Rock vra ‘n paar vrae aan Karla Bruwer, Hoofdogter van Hoërskool Robertson. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? Die virus het beslis ‘n groot inpak op ons land se mense en ons ekonomie en…