)

You are sponsoring
Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms - Hoërskool De Aar presteer

Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms - Hoërskool De Aar presteer

Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms. Verlede naweek, op 7 Maart, het die Noord-Kaap Atletiekbyeenkoms in Kimberley plaasgevind. Die beste atlete van regoor die provinsie het mekaar daar uitgedaag in ’n dag vol talent…