)

You are sponsoring
Interhoër-swemgala - Hoërskool Nelspruit triomfeer

Interhoër-swemgala - Hoërskool Nelspruit triomfeer

Interhoër-swemgala – Hoërskool Nelspruit het Woensdag, 18 Februarie, sy oorheersing in die swembad bevestig. Die jaarlikse Interhoër-swemgala het by Van Riebeeck Park plaasgevind. Die byeenkoms is deur Komatipoort Akademie aangebied.…