)

You are sponsoring
SR Hoofleiers 2026 aangekondig - Hoërskool Tygerberg trots

SR Hoofleiers 2026 aangekondig - Hoërskool Tygerberg trots

SR: Hoofleiers aangekondig. Op Dinsdag, 21 Oktober, het Hoërskool Tygerberg ’n spesiale funksie aangebied waartydens die hoofleiers vir 2026 amptelik aangekondig is. Die geleentheid is bygewoon deur die nuutverkose Studenteverteenwoordigende…