)

You are sponsoring
Bultfontein-redenaars - Primêre Skool Naudeville

Bultfontein-redenaarskompetisie - Primêre Skool Naudeville presteer

Bultfontein-redenaarskompetisie. Met trots deel Naudies die uitsonderlike prestasies van hul talentvolle redenaars. Hulle het Donderdag, 31 Julie, aan die Bultfontein-redenaarskompetisie deelgeneem. Hierdie ses leerders het nie net hul persoonlike beste…