)

You are sponsoring
Verwelkoming van skoolhoof - Hoërskool Goudveld

Verwelkoming van skoolhoof - Hoërskool Goudveld

Verwelkoming van skoolhoof. Hartlike verwelkoming aan Goudveld-Hoërskool se nuwe skoolhoof. Met trots en opgewondenheid verwelkom Goudveld-Hoërskool Mnr. Mark Louwies as die nuwe skoolhoof. Tydens ’n betekenisvolle saalbyeenkoms is Mnr. Louwies…