)

You are sponsoring
Affie-Akademie - Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie-Akademie - Afrikaanse Hoër Seunskool

Affie-Akademie. 🎓🇿🇦 AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! 🌍Drie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…