)

You are sponsoring

Hoërskool Strand Hokkie nuus

Ons 1ste hokkiespanne het hulle nuwe wedstryddrag en sakke op ‘n spesiale oorhandigingsfunksie ontvang. Die area-bestuurder van die KFC Rohloffgroep, mnr. André Claassen, was die eregas wat die oorhandiging gedoen…