)

Schools That Rock gesels met Melissa Botha

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Melissa Botha, SR-lid van Hoër Volkskool Potchefstroom.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om ons nuwe slange te verwelkom, deel te maak van ons tradisies en weer saam met almal tyd te kan spandeer.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by Hoër Volkskool Potchefstroom? Hopelik kan ons hierdie jaar meer byeenkomste en sosiale aktiwiteite hou en saam geniet as Volkie Familie.

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om Volkies hul keuse te maak, wat sal dit wees? Volkies is ‘n Hoërskool waar jy nie net ‘n nommer is nie, waar onderwysers jou talent raaksien en saam met jou as individu werk om die beste van jou vermoë te bereik.

Vraag: Wie is jou rolmodel by jou skool? Elke leerder wat na sy/haar droom streef. 

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Netbal

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Mac & Cheese

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Pediatriese Fisioterapie.

Vraag: Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Universiteit van Pretoria (TUKS)

Vraag: ‘n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Kom ons maak die beste van die situasie waarin ons is en geniet elke oomblik saam! 

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal