SANSSU. Ses van Hoërskool Brackenfell se skuts het vanjaar uitstekend gevaar. Déan Strauss, Karin Fourie, Darrah Hose, Charlene Higgo, Zak Muller en Danielle Muller het die Wes-Kaap span gehaal en aan die SANSSU kompetisie deelgeneem.
Darrah was the Captain of the Western Cape team. Déan won two bronze medals and was rewarded with SA colors!
More news: https://schoolsthatrock.co.za