Banele Mthenjane, rugbyspeler van die Hoërskool Nelspruit, het onlangs die SA Skole Rugbyspan gehaal. Aangeheg is ‘n foto van hom, asook een saam met mnr. Johan Hattingh die waarnemende NHS-hoof, en mnr. Gerhard Holtzhausen, rugbyspesialis en eerstespan afrigter by NHS.

 

Become a Sponsor