Hoërskool Punt se 2017 Ser-groep onder leiding van Mnr. Chris Rossouw, het Saterdagaand, 26 Augustus 2017, tydens die Eisteddfod se gala-aand in die Diaz Museum opgetree. Hulle het 95% tydens die Eisteddfod gekry.
Foto aangeheg:
vlnr: Sthembiso Dhlamini, Anke van Niekerk, Eileen Swanepoel, Monique Coetzer, Douwleen Conradie, Anabelle Boer, Terena Botha, Junique Rhode, Abbie Rhode, Sheldon Whites, Schaine Meyer.
Voor: Mnr. Chris Rossouw