Naudéville in Lejweleputswa krieketspanne. Vier leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom, James Kruger, Vian Boardman, Pedre Wilken en Janco Ferreira is ingesluit in die Lejweleputswa 0/13A krieketspan.
Kamohelo Moloke, Ntsassa Tseou, Wyatt Wessels, Albert Kruger en Louw Fouche is ingesluit in die Lejweleputswa 0/13B krieketspan.
Baie geluk!
Foto’s verskaf
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-schools/