Nicole Landman, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Hennenman het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Federasie se Novice Inland-kompetisie vir ritmiese gimnastiek. Sy het in vlak 2 gekompeteer en ‘n tweede plek individueel asook derde plek in spanverband, behaal.
Become a Sponsor