Netbal Vrystaat Kampioenskappe. Op dag een van die Netbal Vrystaat Kampioenskappe het Hoërskool Wilgerivier van Frankfort se spanne as volg presteer:
O/14: Wen Hentie Cilliers 16 – 6; Verloor teen Sentraal 10 – 24
0/15: Wen Gimnasium 16 – 11; Verloor 2 – 18 teen Hoër Meisieskool Oranje; Wen Hoërskool Witteberg 16 – 12
O/16: Verloor teen Welkom Gimnasium 9 – 13; Wen Hoërskool Witteberg 11 – 8
0/18: Verloor teen Hoërskool Goudveld 18 – 25; Verloor teen Hoër Meisieskool Oranje 15 – 30; Wen Hoërskool Witteberg 36 – 13