)

Mooirivier wenners van Super 12 Algemene Kenniskompetisie

Die algemene kennisspan van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het op 20 September 2017 aan die Super 12-kompetisie in Rustenburg deelgeneem.  Die skoolspan het vir die derde agtereenvolgende jaar daarin geslaag om as wenners uit die stryd te tree.

Elsabe Potgieter is ook aangewys as die tweede beste flinkdinker tydens die kompetisie.

Foto heel bo:  Pieter du Plessis (afrigter), Elsabé Potgieter, Danielle Meyer, Hannia Kempen, Sheny Nolte en mnr. Ruben Jacobs (hoof).

ALGEMENE KENNIS SONDER TROFEE

Foto links:  Pieter du Plessis (afrigter), Sheny Nolte, Danielle Meyer, Hannia Kempen, Elsabe Potgieter en mnr. Ruben Jacobs (hoof).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal