Mnr/Mej Augsburg. Mnr. en Mej. Augsburg is weer in volle swang! Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, herroep ‘n ou tradisie waar die publiek die kans gegee word om te stem vir hul eie “Public Cutie”. Gaan die leerder vir wie jy stem as jou keuse. Die wenners sal die aand van kroning, 23 Junie 2022, bekend gemaak word.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf