)

Matriekuitslae 2022 – Leeuwenhof Akademie se uitslae uitstekend

Matriekuitslae 2022. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, is baie trots op hul matriekuitslae van 2022.

Die uitslae is as volg:

  • Carmen Engelbrecht slaag met nege onderskeidings
  • Nicole Martin, Magda du Preez, Jaco Freemantke – elk sewe onderskeidings
  • Ninke Otto – agt onderskeiding
  • Lize-Mari Fick, Dané Krouwkamp – elk ses onderskeidings
  • Ruben Gadd, JP Liebenberg, Llewellyn van der Merwe – elk 5 onderskeidings
  • Taylor De Vaal, Bernardt Steyn, Jönro van der Merwe, Zanté van der Merwe – elk vier onderskeidings
  • 100% Slaagsyfer
  • Top 5% in Suid-Afrika
  • 130 Vakonderskeidings
  • Groep-gemiddeld 71%
  • Wiskunde gemiddeld 73,9%
  • 61% Van die leerders neem wiskunde as vak
  • Elf vakke gemiddeld bo 70%
  • 98% Leerders kwalifiseer vir graadstudies
  • Vier leerders top 1% in Suid-Afrika – Nicole Martin, Ninke Otto, Jönro van der Merwe, Carmen Engelbrecht.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.leeuwenhof.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal