)

Liggies gloei tydens Glow-Party

Die leerders van Ligbron Akademie in Ermelo het Donderdagaand, 8 Maart 2018, by die dosyne opgedaag vir die Glow-Party wat in die skoolsaal aangebied was.

Die Glow-Party is deel van een van die LigbronJol-aksies en word gekenmerk as een van die gebeurtenisse van die jaar.  Leerders wat die geleentheid bywoon ontvang elkeen ‘n glow-bandjie en glow-verf waarmee hulle, hulself en hul uitrustings kan versier.

Tydens die aand is die hele saal vol pers florescent ligte wat die helder glow-kleure na vore bring.  Maar dit stop nie net daar nie, leerders kan ook sokkie en die limbo doen.  Die Glow-Party is ‘n prettige geleentheid en almal wat die aand deelgeneem het, het hulself gate uit geniet.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal