)

Ligbron tweede krieketspan klop Hoërskool Oosterland

Libron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se tweede dogters-krieketspan het Woensdag, 27 Julie, teen HoërskoolOosterland van Secunda se eerste span op Oosterland se velde gespeel. Ligbron kolf eerste en teken 174 lopies in die toegelate 20 boulbeurte aan. Jacolien du Preez is die beste kolwer en teken 54 lopies ( n.u.n) aan.

Oosterland teken 147 lopies aan en Ligbron wen die wedstryd! Mikyla le Roux neem 2 paaltjies vir die verlies van 15 lopies en blink uit as die beste bouler.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal