Die Leeutjies het die naweek die lyne aan die brand gepraat!
Hier is die uitslae van die Landsfinaal Interskole Redenaars en Public Speaking:
Gr 1 eerste plek Enya van Rooyen.
Gr 2 tweede plek Lizé Engelbrecht.
Gr 5 derde plek Manisha Olivier in die Afrikaans en Engelse voorbereide toesprake.
Gr 6 tweede plek Leandri Bekker
“Ons is trots op julle!”