MUSIEK: op 22 Augustus het leerders van Hoërskool Kalahari sertifikate ontvang vir Unisa eksamens geslaag. BAIE GELUK!
‘BEA WIID (foto heel bo: Slaag Klavier Graad 7.’
‘BRAAM WIID (foto bo): Slaag Klavier Graad 3.’
‘MARIANKA FOURIE (foto bo): Slaag Klavier Graad 2 en Teorie Graad 2 met LOF.’
‘WILMIEN KRUGER (foto bo): Slaag Klavier Graad 1 en Teorie Graad 1 met LOF.’
Schools That Rock is trots op julle! Hoërskool Kalahari Rock!!
Become a Sponsor