Baie geluk aan Carla Hollander (foto heel bo, heel regs) en Mulder Oosthuizen (foto onder, 2de van links) van die Hoërskool DF Malan, wat tydens die Spur Skool Bergfiets-liga podiumplekke los gery het.