Senior Afrikaans Olimpiade:
Juané Cronje in Graad 11 aan die Hoërskool DF Malan, het by die Senior Afrikaans Olimpiade ‘n 1ste plek in die Wes-Kaap behaal en ook ‘n 2de plek Nasionaal. Sy wen ‘n kontantprys, asook ‘n jaarlange gratis aflewering van die ATKV-tydskrif, Die Taalgenoot. Baie geluk, Juané.
Become a Sponsor