Laerskool Westwood. Laerskool Westwood, Boksburg, se gewilde jaarlikse gholfdag vind vanjaar op Dinsdag, 6 September, plaas by die Statemines Country Club. Navrae kan gerig word by Anelle, Tel: 079 509 2434.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/