)

Laerskool Mooirivier verwelkom nuwe Skoolhoof

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom is baie trots om aan te kondig dat Mnr Jakkie van Vuuren amptelik deur die Departement van Basiese Onderwys aangestel is as die nuwe skoolhoof van Laerskool Mooirivier.

“Meneer, ons beste wense vergesel u op hierdie nuwe fase van u lewe. Mag die Here u die nodige krag en leiding gee om Laerskool Mooirivier tot hoër hoogtes te lei.” Beheerliggaam, personeel en leerlinge van Laerskool Mooirivier.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal