)

Laerskool Concordia se Gr 7’s word bederf

Laerskool Concordia van Boksburg het hul Gr 7’s bederf met ‘n lekker warm sjokoladedrankie!
Lekkkerr!!

Laerskool Concordia is nie net die TROTS van Boksburg nie, maar ook die skool waarop u en u kind sal trots wees. Hier word ons kinders geleer om hul historiese en kulturele erfenis te ag en te respekteer asook om die beginsels voluit te leef. Hier by Laerskool Concordia streef ons daarna om elke leerling as ‘n totale persoon te ontwikkel met ‘n gesonde balans tussen al die verskillende fasette wat ons hier aanbied.

Ons stel ons-self diensbaar en tot beskikking van ons gemeenskap en tot voordeel van ons mees kosbaarste besittings – ons kinders. Wees verseker dat u kind ons grootste prioriteit is en dat ons op alle gebiede sal poog om u kind gelukkig te hou. Ons hoof-doel is om u kind te onderrig en op te voed en in totaliteit te vorm.

​Om ’n kind by ’n skool in te skryf, bly maar ’n groot gebeurtenis. U vertrou ons met u kosbaarste besitting en dit is ons wens dat ons hierdie vertroue waardig sal wees.

Word gerus deel van die Corrie-familie!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal