)

Hokkietoere – Ligbron vir Akademie en Tegnologie

Hokkietoere. Die hokkietoere van die Liggies is nou verby en die spanne is slaggereed vir die seisoen se wedstryde wat voorlê.

Uitslae van die toerwedstryde:

Seuns 0.14

  • Wen 1 – 0 teen Hoërskool Trio
  • Wen 3 – 1 teen Hoërskool Transvalia
  • Wen 2 – 0 teen Hoërskool Zwartkop
  • Speel gelykop 3 – 3 teen Potch Gim
  • Wen 3 – 0 teen Transvalia
  • Wen 6 – 0 teen Potch Gim

Seuns 0.16

  • Wen 6 – 0 teen Hoërskool Marais Viljoen 0.15
  • Wen 5 – 0 teen Windhoek Gimnasium
  • Wen 1 – 0 teen Marais Viljoen 0/16
  • Wen 5 – 0 teen Marais Viljoen 0/16
  • Wen 2 – 1 teen Windhoek
  • Wen 2 – 0 teen Marais Viljoen 0/15

Dogters o.14

  • Wen 4 – 0 teen Hoërskool Klerksdorp
  • Verloor 1 – 0 teen Hoërskool Dr EG Jansen
  • Wen 6 – 0 teen Hoërskool Goudveld
  • Wen 2 – 1 teen Hoërskool Zwartkop
  • Speel gelykop 1 – 1 teen Potch Gim
  • Wen 6 – 0 teen Potch Gim B

Dogters 0/15

  • Speel gelykop 1 – 1 teen Secunda
  • Wen 2 – 0 teen Klerksdorp
  • Verloor 0 – 1 teen EG Jansen
  • Wen 4 – 0 teen EG Jansen B
  • Wen 4 – 0 teen Potch Gim B
  • Verloor 0 – 1 teen Transvalia

Dogters 0/16

  • Verloor 1 – 0 teen Secunda
  • Wen 7 – 0 teen EG Jansen
  • Speel gelykop 0 – 0 teen Frikkie Meyer
  • Wen 7 – 0 teen Eduplex
  • Wen 6 – 0 teen Wolmaranstad
  • Verloor 0 – 3 teen Hoërskool Pietersburg

Eerste seunspan (21 – 25 Maart Merensky Festival )

  • Speel gelykop 0 – 0 teen Hans Merensky
  • Wen 6 – 1 teen Marais Viljoen
  • Wen 2 – 0 teen Hoërskool Sentraal A
  • Wen 3 – 0 teen Bergsig Akademie
  • Wen 6 -0 teen Hoërskool Sentraal B

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://ligbron.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal