[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”12266,12267″ fullwidth=”off” show_title_and_caption=”on” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”off” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” caption_all_caps=”off” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]

Donderdag, die 2de Februarie, was dit weer tyd vir die wonderlike “Adventure Race”.

Die Bestuurskomitee het sommer vroeg begin beplan vir hierdie gebeurtenis wat tot `n Groot sukses gelei het. Daar was altesaam 10 spanne wat deelgeneem het, elk met 8 leerders. Speletjies soos Astro hokkie, Coke-pong en “Minute-2-win-it” is gespeel.

In die 3de plek was Emoji`s, in die 2de plek was Pac(Wo)man en die wenspan was NO Name. Die span wat die beste geklee was, was die Brakpan Babers.

Al 10 spanne het baie goed gevaaren het die “Adventure race” werklik vet pret gemaak!

[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor