Hoërskool Uitsig in Centurion wen, ‘Skool met die Beste Gees-kompetisie’. Hoërskool Uitsig is hierdie jaar die wenner in die hoërskoolafdeling van die Skool met die Beste Gees-kompetisie wat jaarliks deur Groot FM 90.5 en ander borge aangebied word.
Ons het R20 000-00 gewen.