)

Hoërskool Strand verwelkom Engels Eerste Addisionele Taal-onderwyser

Hoërskool Strand verwelkom graag vir me. Lucette Pelser by die Arendfamilie.

Me. Pelser het grootgeword in die Boland en gematrikuleer aan die Hoërskool Hugenote. Sy het Sielkunde aan die Universiteit van Stellenbosch en later onderwys deur UNISA studeer.

Sy is passievol oor haar familie en vriende, en swem, duik en surf graag in die see. Jy kan haar omkoop met ‘n lekker koffie en goeie leesboek.

Sy het die laaste 20 jaar onderrig gegee by onderskeidelik Hillcrest Secondary, PW Botha College, Cape St. Blaize Independend School, Curro en Hoërskool Punt, almal skole in Mosselbaai.

Me. Pelser sluit by die Arende aan as Engels Eerste Addisionele Taal-onderwyser.

“Ons glo jy gaan baie gelukkig wees by die Arendfamilie, me. Pelser!”

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal