)

Hoërskool Strand leerder presteer in provinsiale Motorfiets proewegeleentheid

Arno Schaake (15) van Hoërskool Strand het op 23 Mei aan ‘n provinsiale motorfiet sproewegeleentheid deelgeneem.

Hy neem al sedert 2019 aan motorfietskompetisies deel en kwyt hom besonder goed van sy taak, aangesien die ander deelnemers almal volwasse mans is. Hy ry reeds motorfiets vandat hy 8 jaar oud was, maar het in 2019 aan kompetisies begin deelneem.

By die “Nomads Cape Trials” het hy ‘n derde plek behaal – wat beslis ‘n noemenswaardige prestasie is.

Hoërskool Strand kan met reg trots op hierdie “jaagduiwel” wees.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal