)

Hoërskool Roodepoort stel hul nuwe hoof en adjunkhoof bekend

Op Vrydagaand, 27 Julie, om het Hoërskool Roodepoort ‘n inhuldigingsfunksie gehou waar die nuwe Skoolhoof en die nuwe Adjunkhoof ingehuldig en verwelkom is.

Mevrou Marina van der Merwe (foto bo: links) is aangestel as die skool se nuwe skoolhoof en Mevrou Irene Burger (foto bo: regs) is aangestel as die skool se nuwe Adjunkhoof.

Mevrou van der Merwe is self ‘n oud-Roodie en ons is baie bly en trots om haar aan die stuur van Die Blou Masjien te hê!

Hierdie twee vrouens is dinamies en het ‘n groot passie vir onderrig en die toekoms van Roodies se leerders.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal