Foto bo, vlnr voor: Jodie Haward, Mariana Swanepoel (voorsitter), Suné Hills. Agter: Sané Aucamp (onder-voorsitter) en Jocelyn van Tonder.
Baie geluk aan Jodie Haward, Mariana Swanepoel (voorsitter), Suné Hills, Sané Aucamp (onder-voorsitter) en Jocelyn van Tonder wat verkies is as Hoërskool Reitz se Laerskool VRL vir 2021.
Hou Reitz se naam hoog!