Voor vlnr: Michelle Muller, Annushka Oerson, Suzanne Hugo en Meagan Arendse
Agter vlnr: Martley Bayman, Simon Schumann en Wally Roux
Altus Lourens is afwesig
Die hoofleiers van die koshuis en die skool sal op Vrydag, 20 Oktober 2017, tydens die jaarlikse prysuitdeling aangekondig word.