Hoërskool Punt van Mosselbaai se Mini-starganza het op 17 Oktober in die skoolsaal plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid het 20 seuns en 20 dogters meegeding om ‘n plek in die Top 10 seuns en Top 10 dogters.
Die Starganza 2018 sal op 9 Februarie 2018 in die Mosselbaai Stadsaal aangebied word. Kaartjies sal vanaf 1 November 2017 by die skool beskikbaar wees. Tydens hierdie glansgeleentheid sal H/Skool Punt se Mnr. en Me. Starganza 2018 gekroon word.
MINI-STARGANZA 2018: TOP 10 SEUNS EN DOGTERS
Agter vlnr: Joshua Hermanus, Frikkie Potgieter, Calvin Bezuidenhout, Arno Goosen, Luan Els, Tewie Janse van Rensburg, Mnr Aidan Vorster (beoordelaar)
3de ry: Me. Marinda van Niekerk (beoordelaar), JP Marx, Lwazi Mpato, Chanell Robertson, Lize Scheepers
2de ry: Tristan Thomas, Nadine Wandrag, Leandi Engelbrecht, Shancha-Lee Bernardo, Brintley Theys, Jill Valentyn, Bianca de Swardt, Caroli Byleveldt, Carli van Heerde, Christoff Snell
Voor: Me. Wouri Delport (organiseerder), Me. Tania de Kock (Hoof-organiseerder), Me. Chanté D’Elboux (beoordelaar) en Mnr. Lance van Niekerk (organiseerder).