)

Hoërskool Punt 1ste span netbal vaar goed by Klein Karoo toernooi

Die 1ste span se uitslae van die Klein Karoo toernooi.
Duineveld 21 – 15
HTS Drostdy 23 – 14
Brackenfell 17 – 15
Robertson 31 – 11
Langenhoven Gimnasium 23 – 14
Nico Malan 31 – 8
Jim Fouche 23 – 25
Worcester Gimnasium 27 – 14
Cradock 31 – 7
Hoërskool Oudtshoorn 25 – 10

Die span wen 9 uit hulle 10 wedstryde en toon uitstekende veggees en uithouvermoë.

Na omtrent 10 minute se rus speel ons teen Jim Fouche in die finaal.
Die span veg moedig tot op die einde en beide spanne teken in die 4de kwart 11 doele aan, maar ongelukkig moes Punt die knie buig.

Punt se 1ste netbalspan eindig dus 2de uit 11 skole.

Knap gedaan aan die span ?????

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal