ATKV-Spelathon Provinsiale rondte wat op 15 Augustus 2017 gehou is by Hoërskool Noord-Kaap.
Silje Fredericks (1e posisie in graad 10 Eerste Addisionele Taal)
Tatum du Plessis (1e posisie in graad 9 Huistaal)
Liam Jacobs ( 2e posisie in graad 10 Eerste Addisionele Taal)
Reagen Woodbridge (2e posisie in graad 9 Eerste Addisionele Taal)
Hulle gaan die Noord-Kaapprovinsie tydens die nasionale finaal gedurende Oktober in Gauteng verteenwoordig.
Become a Sponsor