[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Die afgelope naweek was die Noord-Kaap T20 uitspele.
Ons tweedespan verloor ongelukkig in die kwart-finaal teen Duineveld en Hopetown.
Die eerstespan het vir Hopetown in die kwart-finaal met 8 paaltjies gewen en vir Duineveld met 7 paaltjies in die semi-finaal. Verder het hulle Kathu met 75 lopies in die finaal gewen.
Die eerstespan is vir die 9de jaar in ‘n ry die Noord-Kaap Skole wenners!
Hulle speel Vrydag teen St. Andrews in die Knights Franchise Finaal op die Diamond Oval.
[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.95″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17354,17355,17356,17357,17358,17359,17360,17361″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” pagination_font_size_tablet=”51″ pagination_line_height_tablet=”2″ /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]