)

Hoërskool Noord-Kaap atlete skitter by Frances Baard Atletiek

Hoërskool Noord-Kaap van Kimberley se atlete het die afgelope naweek aan die Frances Baard Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die atlete het puik presteer. Die 15 atlete het 25 medaljes – 19 goud, 4 silwer en 2 brons – ontvang!
Die individuele prestasies is as volg:

Seuns:

Keanté Pienaar: Goud in 100m en 200m
Jacquin van Wyk: Goud in 100m en 200m
Romeo van Wyk: 2x Silwer in 200m en Goud in 400m
Thuto Montshiwa: Goud in 110m hekkies en Goud in verspring
Keletso Seoposengwe: Goud in 100m en goud in 200m
Kenan Mpisi: 4de in hoogspring
Keanan van Wyk: Goud in hoogspring
Viaan Harris: 3x Brons in gewigstoot en 8ste in diskus
Tumisang Mainaakae: 4de in 800m
Elric Kok: 2 x Silwer in hoogspring en Goud in verspring
Kutlhawane Matlhwane: Goud in 800m

Dogters:

Marilee Hanekom: Goud in Gewigstoot en Goud in hamergooi
Nkechi Chiazodo: 3x brons in 100m en Goud in 200m
Tristen Pinetown: Goud in 100m en Goud in 200m
Omphile Leepile: 2 x Silwer in 200m en 2x Silwer in 200m

Foto bo: Keenan van Wyk

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal