Vier Nellie-netbalspeelsters is in in hul onderskeidelike ouderdomsgroepe in die Top 35 SA-oefengroep ingesluit. Hulle is op die foto bo:  Inge Jansen van Vuren (o/18), Chanté Oelofse (o/16), Linmari Potgieter (o/17) en Tania Hlabane (o/18 en ook onderkaptein van die A-span).

 

 

Become a Sponsor