)

Hoërskool Jan van Riebeeck Radikale Redenaars en Lees

Foto bo: Vlnr: Mienke Herbst, Claudia Stipp, Phillip Herbst  

Om jou sê te kan sê, is ‘n belangrike vaardigheid. Die RRF streef daarna om vir almal die geleentheid te bied om voor ‘n gehoor op te tree deur ‘n toespraak te lewer.

Redenaars op skoolvlak is meer as net praat-kompetisies. Nie net lewer redenaars ‘n positiewe bydrae tot elke spreker se selfvertroue nie en selfkonsep nie, maar dit dra ook tot verbeterde kommunikasievermoëns by. Die RRF poog om die RRF so lekker, lig en informeel as moontlik te hou.

Klem val op aanmoediging en motivering, eerder as kritiek. Die volgende leerders het vanjaar aan die onderskeie afdelings deelgeneem en hul uitstekend van hul taak gekwyt:

REDENAARS: Phillp Herbst Graad 11 – A+

Annabel de Jager Graad 10 – A

Claudia Stipp Graad 10 – A

Lisa Best Graad 9 – A

Mienke Herbst Graad 9 – A

Zaheer Marney Graad 8 – A

LEES: Marcelle van der Merwe Graad 9 – A+

Baie geluk aan Annabel, Zaheer, Mienke en Phillip wat kwalifiseer vir die Streeksfinaal. Julle is topredenaars! Die skool is besonder trots op Marcelle wat deurdring na Nasionale Finaal wat beplan word vir 16 Oktober 2021 in Pretoria.

#JvRRedenaars#JvRTrots

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal