Hoërskool hou elke jaar Boet Troskie dag. Boet Troskie is ʼn oud-skolier van Hoërskool De Aar.
Hierdie jaar het ons die dag op 16 Augustus 2016 gehou. Boet en sy vrou, Tracy sowel as die skrywer van sy boek, At Stemmet en sy vrou Karlien, het die dag bygewoon. At Stemmet het as spreker opgetree.