)

Heilbron Netbal – Hoërskool Heilbron 1ste Netbalspan toer

Heilbron netbal. Hoërskool Heilbron se eerste netbalspan het vanaf 24 tot 26 Maart na Klein Kariba getoer. Hulle het afrigting ontvang en ook geoefen vir die seisoen wat voorlê. Van vyf wedstryde gespeel, wen Heilbron vier.

Wedstryde gespeel:

  • Hoërskool Heilbron wen Fast 5 vs Kanonkop O/18A
  • Wen vs Kanonkop O/18A
  • Wen vs Kanonkop O/18B
  • Wen vs Brandwag O/18A
  • Verloor vs Overvaal O/18A

Heilbron se netbal meisies het ook die konsert-aand, waar 17 verskillende spanne opgetree het, sowel as die Beste Gees toekenning van die toer ontvang.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/HoerskoolHeilbron/?locale=af_ZA

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal